Ekumeniese Vennootskappe in Afrika

While growing up, Rooney’s whole life was about playing football. He even played for the youth team of a professional club before he got kicked out for cheating regarding his age. Growing up without a father, and without football, he followed the example of his older brother, a high-ranking member of a gang specializing in […]

In die geskiedenis van die kerk kan daar breedweg drie modelle onderskei word wat uitdrukking gee aan die mens se verhouding met die res van die skepping en die mens se rol daarin: Die heers-en-onderwerp-model Die rentmeesterskapmodel Die oikos (huishouding)-model Ons kyk hierdie week na die rentmeesterskapmodel. Volgens hierdie model word die plek en rol […]

Kobus Odendaal (PSD Diensgroep Getuienisaksie) het verlede week die Sinodesitting van die CCAP Harare (http://getuienis.christians.co.za/die-ccap-harare-sinode/) , ons susterkerk in Zimbabwe, bygewoon. Dit het plaasgevind by hul konferensie-sentrum net buite Harare. Kobus het namens die NGK/VGK-familie groete oorgedra.  Die sinode het sy hartlike dank uitgespreek oor die hartlike verhouding tussen ons kerke en ons volgehoue ondersteuning aan […]

Op Vrydag 18 Mei het Kobus Odendaal, bestuurder van die Diensgroep Getuienisaksie met die uitvoerende bestuur van CAVA (Christian Audio-visual Action: http://witnessministry.christians.co.za/cava/) in Harare, Zimbabwe, vergader. CAVA se besigheid oor die jare was om die evangelie deur audio-visiële en gedrukte boekies in die hele Zimbabwe te versprei.  As gevolg van die moeilike ekonomiese toestand in […]