Jesus se hemelvaart is deel van God se aardevaart. Net ‘n klein rukkie, “skei” Jesus se hemelvaart van die uitstorting van die Gees van die Vader en die Seun. Alles wat God doen, is ‘n bevestiging van die feit dat God Immanuel is en nog altyd was. In Jesus Christus en deur die Gees is die […]
