Waar begin die herstel van die mens se verhouding met die natuur? Dit begin by die herstel van ons verhouding met ons eie liggaam, want die plek waar ons as mens die naaste aan die natuur is, is in ons eie liggaam. Dit is onmoontlik om ‘n gesonde en heel verhouding met die natuur te […]
