“Wat ’n voorreg om na twee jaar weer rustig op Vila Ulóngúe (Noordwes-Mosambiek) te kon kuier vir veertien dae!” So sê Helen Meyer wat voorheen daar as verpleegsuster gewerk het en in Desember weer daar op besoek was. “Ek het heerlik gebly en is bederf met etes en geskenke van piesangs, eiers, grondboontjies en nog […]
