All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

COVID-19, as well as many other pandemics, are the result of humanity’s destruction of nature, according to a report from the World Wildlife Fund. (FOX5 New York) Die Coronavirus 2019-pandemie met al die grendeltyd-inperkinge werk soos ‘n groot vergrootglas. Ons sien in hierdie tyd dit wat mooi en goed is in die mens. Daar is […]

God besit die aarde en oefen eienaarskap daaroor uit op só ‘n manier dat ons eintlik moet sê dat die aarde ook nie God se besitting is nie. Alhoewel die aarde aan God behoort (Ps24), hanteer God glad nie die aarde as ‘n besitting nie. God wedywer met niemand en niks oor die eienaarskap van […]

Op Donderdagaand 11 Junie is daar ‘n belangrike zoom-gesprek gehou oor wat dit beteken om missionaal kerk te wees binne veral VGK-gemeentes. Die gesprek is gefasiliteer deur Stephen Pedro (PSD Gemeentegetuienis). Hul gasspreker, prof. Tjeert de Boer, missioloog, akademikus en ook verbonde aan die Protestantse kerk in Nederland, se bydrae was van groot belang. De […]

Ps 24:1 en een van die gebede in die Keltiese Gebedeboek* wat vir Maandag in die weeklikse gebedsiklus geskryf is, bely só: Voorganger:       Dit weet ons: Die aarde behoort nie aan ons nie. Leser:                 Die aarde behoort aan God en so ook alle mense. Voorganger:    […]

In verlede keer se artikel het ek gevra dat die teologie en die mediese wetenskap hande moet vat om mense te help om die dans van die lewe te bemeester – die dans van die lewe EN die dood. Beide die teologie en die mediese wetenskap is natuurlik ewe afhanklik van die natuur as leermeester. […]

Dit is herfs in die suidelike halfrond. Die grond lê besaai met veelkleurige blare. Die blandwisselende bome en struike is besig om kaal te raak. Die Amerikaners noem hierdie seisoen “the fall”, omdat so baie bome en struike in herfs hul blare afgooi. Ons werf lê besaai met blare – witkaree-, witstinkhoud-, chinese esdoring, granaat-, […]