All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Dit is Adventtyd. ‘n Tyd gevul met verwagting en afwagting. Ons wag op God wat kom. Ons wag vir die Skepper om ‘n skepsel te word. Ons wag vir God om op te daag in ‘n mens se lyf. Ons wag vir die Godmens. Dié mens wat kom getuig en wys dat God in dit […]

Stephen Pedro, bestuurder van Getuienisaksie se Taakspan Gemeentegetuienis, laat weet: “Verlede week op Dinsdag 1 Desember, het van ons predikante in sinodale diens (PSD’s) via ‘n ZOOM-vergadering uitgereik na ons kerkleiers in twee van ons VGK-ringe in die Oos-Kaap, naamlik dié van Port Elizabeth en Uitenhage, wat swaar getref word deur die hernude verspreiding en […]

🤔 Wat is dit? Die 16de Oktober is Wêreld Voedsel Dag. Dit is ‘n jaarlikse inisiatief ingerig deur die Voedsel en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FOA). Hierdie aksie word in 150 lande gevier en poog om aandag te vestig op meer volhoubare landboupraktyke, sowel as die impak van voedseltekort in agtergeblewe gemeenskappe. Lees meer hieroor […]

Sedert sy ontstaan in 1985, is die eerste Maandag van Oktober aangewys deur die Verenigde Nasies as Wêreld Habitat Dag. Die tema van hierdie jaar se Wêreld Habitat Dag is: Behuising vir Almal – ‘n Beter Stedelike Toekoms. Wanneer mens na dink oor behuising, spring mens se gedagtes so maklik na die behoefte van soveel […]

Die World Wildlife Fund (WWF) is nou al vir 50 jaar (sedert 1970) besig om die biodiversiteit van die aarde op te teken en te monitor. Hulle het al ongeveer 21 000 spesies op hul databasis wat soogdiere, voëls, visse, reptiele, amfibië en plante insluit. Daar word jaarliks nuwe spesies by die databasis gevoeg. WWF […]

Septembermaand is elke jaar in die Christelike kerk die maand van die Skepping. Dit is die maand in die jaar wat Christene dwarsoor die wêreld hul gesigte na die skepping toe draai om met aandag daarna te kyk en te luister. Die bedoeling is egter nie om net een maand in die jaar aan die […]

Lucky Kunene en sy vrou, Phumzile Volgens ds Louwrens van der Westhuizen, predikant van die VGK Makhathini, is Lucky Kunene ‘n antwoord op vele gebede. Daar is ‘n baie groot behoefte aan sterk leierskap in die kerk op die Makhathini-vlakte en hier is een van hul eie ‘kinders’ nou weer terug met die doel om […]