All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Soos ons verlede week berig het, moet ongeveer 50% van ons VGK Streeksinode Kaapland-gemeentes sonder ‘n predikant funksioneer; ‘n reuse-uitdaging  vir enige gemeente. Van die 106 gemeentes in die Oos-Kaap is 76 sonder ‘n leraar; meer as 70%!  As dit nie was vir die gemeentes wat gekombineer het nie, was die totaal selfs meer. Binne […]

Die predikant met die masker op is ds Calvary van Mthatha en die ander een is ds Mountain van Canzibe.   Baie van ons VGK Streeksinode Kaapland-gemeentes moet sonder ‘n predikant funksioneer; iets wat vir die Sinode ‘n reuse-uitdaging is. Die gesamentlike VG- en NG Kerk-diensgroep, Getuienisaksie, het in die lig hiervan sedert 2018 saam […]

“Buig die boompie terwyl hy jonk is.” Ons ken hierdie idioom; dit was maklik om jou gedrag te kon aanpas waarop jou ouers of onderwysers aangedring het terwyl jy klein was. Daar is mooi aan jou verduidelik dat jou gedrag selfsugtig was, of dat jy iemand te na gekom het, of dat jy iemand verneder […]

‘n Lidmaat was sy hande by die handewasstasie van sy kerk in Malawi “Vraag en antwoord 1 van die Heidelbergse Kategismus kry ‘n nuwe betekenis”, het ‘n Suid-Afrikaanse kollega vir my gesê. En selfs toe ons ‘n kerkdiens bygewoon het, het ‘n Malawiese pastoor hierdie ou woorde gebruik: “Vraag 1: Wat is jou enigste troos […]

‘n Honger seuntjie kry ‘n broodjie by ‘n vrou wat in hierdie tyd steeds voortgaan met kosvoorsiening. “Steek jou hand in jou sak, kos- en vrieskas, en gee wat jy kan.” So vra Mariana le Roux, maatskaplike werker in een van ons behoeftigste sosio-ekonomiese gemeenskappe in die Overstrand-distrik. Hier waar baie mense van die hand tot […]

Klimaatsverandering het baie slagoffers. Kokerbome is een van die spesies wat dalk nie die verhoging in die aarde se temperatuur sal kan oorleef nie. Ek was bevoorreg om vanaf 1983 tot 1985 predikant te kon wees vir twee VGK-gemeentes in die suide van Namibië, naamlik Keetmanshoop (Krönlein) en Karasburg. Dit is kokerboom-wêreld. Die baie bekende […]

Carel en Annetjie le Roux is betrokke by sendingwerk in Madagaskar. Hulle skryf onder andere in hul jongste nuusbrief: “Vir ons is die hoogtepunt dat daar nou inheemse Malgassies sendelinge, by wie se opleiding ons betrokke was, in onbereikte areas is. Dit is en was nog altyd ons visie om die Evangelie te bring waar […]