Gemeentelede voor Hebron-buitepos van die VGK Rietvlei Gemeente Christo en Delesté Wooding stuur aan ons hierdie inspirerende nuus van ‘n boorling van die sendingstasie op Rietvlei, Oos-Kaap, wat as swaksiende seuntjie deur die kerk gehelp is en vandag as vermoënde sakeman terugploeg in sy geliefde kerk. “In 1954 is daar ‘n seuntjie, * Sipho Ndevu, […]
