All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Ons vier God se groot gawe van nuwe lewe in Christus.  Dit maak ons oë oop vir die aarde en alle lewe daarop as kosbare gawe en skepping van God.  Ons kan nie toekyk hoe dit vernietig word nie.  Sonder die aarde, vars lug, die diere en plante is daar nie lewe vir ons oor […]

Dit was tydens die NG Kerk Sinodesitting (Wes-Kaapland) vroeër vanjaar in Goudini dat ek bewus geraak het van ‘n vars briesie in ons midde – jong stemme met ‘n innoverende en vreesloos-introspektiewe uitkyk op die impak wat hulle as jong predikante op hul gemeenskappe kan maak. ‘n Formele taakspan, Ras en Versoening, as deel van […]

On Monday, 28 October, Peter and Miranda Harris, co-founders of A Rocha, and Chris Naylor, A Rocha International CEO, together with his wife Susanna, were involved in an horrific car accident in Port Elizabeth, South Africa. Miranda, Chris and Susanna did not survive. Peter and the driver of the car are being treated at a […]

Maggie Cox van die NGK St Helenabaai Gemeente vertel hoe hulle gemeente begin vlamvat het vir ekologie: “St Helenabaai was altyd ‘n klein dorpie waar ons mekaar meestal almal geken het. Gedurende die laaste paar jaar het ons dorp egter ongelooflik baie ontwikkeling beleef en was daar dus ook ‘n geweldige groei in die gemeenskap. […]

Wat is die son se rol in klimaatsverandering? Hieroor is daar nie eenstemmigheid nie. Volgens hierdie NASA-blog en die gesprek daarin (https://go.nasa.gov/2qMJ5rJ), is die groot styging in die aarde se gemiddelde  – en globale temperatuur sedert die Eerste Industriële Revolusie (±1760 -1840) egter alleen verklaarbaar as die impak van menslike aktiwiteit in berekening gebring word. […]

V.l.n.r.: Agter: Stephen Pedro, Carin Brink, Eugene Beukes, Braam Hanekom en Kobus Odendaal. Voor v.l.n.r.: Vivian Jansen, Wilden Hector, Motlatsi Maeka, Zolani None en Louise Bruiners.   Op Woensdag 16 Oktober het vier van die finalejaar teologiestudente van die VGK, naamlik Vivian Jansen, Wilden Hector, Motlatsi Maeka en Zolani None Getuienisaksie besoek. Braam Hanekom (Taakspan Publieke Getuienis) […]

The past week, Rev. Stephen Pedro, Minister in Synodical Service for Congregational Witness and two of his Task Team members, Revds Danny Bock and Quentin Minnaar, had a follow up meeting with Sietske Renting and Rineke Van Ginkel, colleagues from the Protestant Church in the Netherlands (Kerk in Actie). They continued the discussion around a possible […]