Publieke Getuienis

Die VGK finalejaar-teologiestudente met taakspanbestuurders Wat doen jy as jy as predikant in ‘n gemeente instap en binne enkele maande oorweldig begin voel deur al die uitdagings van jou gemeente en breër gemeenskap? Jy wens dalk daar was iemand wat jou kan leiding gee, bystaan en raad gee. Van sinodale kant af word daar gepoog […]

Foto: https://www.groundup.org.za/article/immigrants-and-south-africans-march-together-hillbrow/   Die veelseggende titel van Martin Luther-King se boek, Where do we go from here: Chaos or Community (1968), spook by my. Nadat Suid-Afrika in 2008 tot stilstand geruk is deur xenofobiese aanvalle, wou ‘n mens hoop dat ons aanbeweeg het en beter verdaagsaamheid ontwikkel het, maar helaas. Die velerlei redes vir die nuwe […]