Oud-gevangene van POLLSMOOR, Jonathan Clayton, is ‘n merkwaardige man wat besluit het om, nadat sy vonnis uitgedien was, die Hope Prison Ministry met die ondersteuning van sy vrou, Jenny, te begin. Hier vertel hy hoe die geestelike bediening van gevangenes, waarvan hy een was, sy hele lewe verander het. As gevolg van die sukses in […]
