All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

  David Botha, skrywer van ons weeklikse Ekologiebydraes vir VrydagNuus, het die onderstaande van Sarah Rushmere (werksaam by die Departement Water en Sanitasie in Direktoraat: Water en Afval, Stad Kaapstad) ontvang:   Dear Faith organisations in Cape Town – Greetings and I trust 2019 has started well for you. Below is a mailer about the City […]

Ons hou van goeie nuus – veral aan die begin van ‘n nuwe jaar. Ongelukkig begin vanjaar met slegte nuus oor klimaatsverandering. Volgens prof Francois Engelbrecht, van die WNNR (Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad), wat ook lid is van die IPCC (Intergovernmental Panel on Climate Change) van die VN (Verenigde Nasies), dui alles daarop dat moeilike tye […]