All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Dr Kobus van Zyl, verbonde aan die NGK Reebok met Opdrag: Missionale Gebedsbediening in Afrika, is ook betrokke by teologiese toerustingskursusse in Suid-Soedan. Hy verleen bystand met die ontwikkeling van die nodige infrastruktuur in afgeleë gebiede om daar mense te bedien wat nog niks of baie min van Jesus Christus weet. Hy laat weet oa […]

Ps 148 is die Psalm van die RCL (Common Revised Lectionary/Leesrooster) vir hierdie week. Nadat ek dié Psalm Sondagoggend gelees het, oorval ‘n diep hartseer my. Ek het saam met 28 junior leerders van drie omliggende skole verlede Saterdag geluister na hoe Waterval Natuurbewaring se veldwagters by Voëlvleidam vir ons vertel van die groot gevaar […]

  Andries and Sunette Schwartz van Macomia, Mozambique deel met ons hulondervinding van sikloon Kenneth se verwoesting in hul distrik. Dis in Engels en in die volgende afdelings: Die verslag is in vyf dele verdeel: Our personal experience The impact of cyclone Kenneth Our involvement The way forward (planning) How to Support Cyclone Kenneth report Cell: +258 […]

Ds Wooding van Kokstad in die Oos-Kaap laat weet: “Paasfees 2019 het baie goed verloop in ons gemeente en ring. Vir die eerste keer in jare kon ek en Delesté die hele Paastyd in ons eie gemeente deurbring, en dit was heerlik. Vir die gemeentes van Lusikisiki/Bambisana, Rietvlei en Mt Ayliff/Sipetu was dit `n wonderlike […]

  Met medelye: Jacobus Daniël Thom 15.02.1929 – 07.04.2019 Dis met groot hartseer dat ons afskeid neem van oom Kobus Thom, voorheen Buitelandse Sendingsekretaris van die Wes-Kaapse Sinode, en later PSD Sending en Evangelisasie. Hy is op Sondag 7 April in die ouderdom van 90 jaar oorlede. Oom Kobus is in Joubertina in die Langkloof gebore, […]