All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Elizabeth Kampheta, hoof van KIX Kleuterskool, deel met ons die volgende oor hierdie besondere skool vir kinders op en om Malingunde, Malawi: “Hier by KIX maak ons gereed vir die sesde spesiale plegtigheid op 22 Julie, om sertifikate aan ons vyf-jarige leerlinge te oorhandig.  Daar is 29 seuns en dogters wat met hulle sertifikate in […]

How does it happen that an ordinary Malawian girl grows up to engage with members of her country’s parliament and present the topic of “Women inclusion in decision-making positions in the public sector” at seminars with the Human Resource Management, the Development Department of Government, and others? Dr Phoeboe Chifungo obtained her PhD in Practical […]

While growing up, Rooney’s whole life was about playing football. He even played for the youth team of a professional club before he got kicked out for cheating regarding his age. Growing up without a father, and without football, he followed the example of his older brother, a high-ranking member of a gang specializing in […]

As jy vanaf 2 Julie by Stephen Pedro se kantoor inloer, sal jy deur sy vriendelike kantoorbestuurder, Louise Bruiners, verwelkom word.  Sy is die nuwe aanstelling in Dawn Erasmus se plek wat vroeër Johan Botha se sekretaresse was. Danksy haar jarelange ervaring van VGK-gemeentes se Jeugbediening en kategetiese Christelike opvoeding in die VGK Sinode Kaapland […]

In die geskiedenis van die kerk kan daar breedweg drie modelle onderskei word wat uitdrukking gee aan die mens se verhouding met die res van die skepping en die mens se rol daarin: Die heers-en-onderwerp-model Die rentmeesterskapmodel Die oikos (huishouding)-model Ons kyk hierdie week na die rentmeesterskapmodel. Volgens hierdie model word die plek en rol […]