Die werklikheid van klimaatsverandering vra van ons om groot en drastiese veranderinge in ons lewenswyse te kweek. Die lewensgewoontes wat so ‘n swaar las op die aarde se bronne laai en bydra tot die verhoging in die aarde se temperatuur is ook by ons oor jare gekweek. Ons kan dus nuwe gewoontes aanleer – as […]
