Ekumeniese Vennootskappe in Afrika

  Dit voel soos ‘n groot familiesaamtrek; Getuienisaksie se Algemene Jaarvergadering by die Chrismar Dienssentrum in Bellville wat vanjaar op Woensdag 1 Augustus plaasgevind het. Dáár is ons Xhosa-broers en -susters van die Oos-Kaap, by die koffiepotte staan ‘n klompie Namakwalanders, en hier kom groet ‘n Suid-Kaapse vriend. Getuienisaksie, gesamentlike kommissie van die VGK Kaapstreek Sinode […]

MEMBER CARE SOUTHERN AFRICA “… is a missions support organisation, involved in the care of missionaries.” So verduidelik hul webwerf by http://www.memcare.co.za/. Marina Prins is die bestuurder van Member Care Southern Africa , World Outreach (https://world-outreach.com/) se Member Care-koördineerder vir Afrika en Member Care-koördineerder vir die Movement for African National Initiatives (http://maniafrica.com/). Hier in Suid-Afrika […]

“Many international students come from restricted countries where missionaries cannot go. Because they have left families behind, they are open to new friendships and the gospel,” vertel een van die internasionale studente op Stellenbosch. Ds Jurie Goosen van die Internasionale Studente Bediening verduidelik: “Tradisioneel het die kerk aan getuienis gedink net as om sendelinge na […]

In die geskiedenis van die kerk kan daar breedweg drie modelle onderskei word wat uitdrukking gee aan die mens se verhouding met die res van die skepping en die mens se rol daarin: Die heers-en-onderwerp-model Die rentmeesterskapmodel Die oikos (huishouding)-model Ons het die vorige twee weke gekyk na die heers-en-onderwerp-model en die rentmeesterskapmodel. Hierdie keer […]