Een van die gemeentelede besig om aartappels te skil Hoe ervaar gemeentes die toekenning van Diaconia se Ramphulpfonds in hierdie uitdagende grendeltyd waar soveel mense skielik met baie minder moet kan klaarkom? En hoe bepaal gemeentes wie dit die nodigste in jou gemeenskap het; hoe moet jy te werk gaan om dit prakties uitvoerbaar te […]
