Daar is goeie mediese en gesondheidsredes waarom dit goed is om te leer om ons kos en peusels met aandag te eet. Besoek gerus die volgende twee skakels hieroor: http://bit.ly/327Wo4F en http://bit.ly/37DHO67. Daar is egter ook baie goeie ekologiese redes waarom dit goed en nodig is dat ons sal leer om ons kos met aandag […]
