Nuus

Septembermaand is elke jaar in die Christelike kerk die maand van die Skepping. Dit is die maand in die jaar wat Christene dwarsoor die wêreld hul gesigte na die skepping toe draai om met aandag daarna te kyk en te luister. Die bedoeling is egter nie om net een maand in die jaar aan die […]

Lucky Kunene en sy vrou, Phumzile Volgens ds Louwrens van der Westhuizen, predikant van die VGK Makhathini, is Lucky Kunene ‘n antwoord op vele gebede. Daar is ‘n baie groot behoefte aan sterk leierskap in die kerk op die Makhathini-vlakte en hier is een van hul eie ‘kinders’ nou weer terug met die doel om […]

Die eerste zoom-vergadering van ds Stephen Pedro met die implementeerders van die KBL-program, di Moses Baartman en Babalwa Sifuba   Dit is met groot opgewondenheid dat ons bekend maak dat die Kontekstuele Bybellees-projek op 1 September amptelik afgeskop het. Die twee implementeerders, di Babalwa Sifuba en Moses Baartman het onmiddellik met hierdie reuse-uitdaging begin. Hulle […]

Liewe NGK/VGK Ekologie Netwerk Jaarliks kom kerke reg oor die wêreld bymekaar om ‘n Seisoen van die Skepping te vier. Hierdie tradisie vind sy oorsprong in 1989, met die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke wat in 2007 besluit het om dit ‘n permanente deel van die kerklike kalender te maak. Lees gerus meer van die seisoen […]

Moet ons troeteldiere aanhou? Hier is ‘n skakel waar dié vraag bespreek word: https://bit.ly/3kvM3Zj Ek wil egter met hierdie artikel dié vraag van ‘n ander hoek af benader. Ek skryf spesifiek vir diegene onder ons wat hulleself moeilik kan indink in ‘n wêreld sonder troeteldiere. Die afgelope twee jaar het twee van ons bure na […]