Ons vier God se groot gawe van nuwe lewe in Christus. Dit maak ons oë oop vir die aarde en alle lewe daarop as kosbare gawe en skepping van God. Ons kan nie toekyk hoe dit vernietig word nie. Sonder die aarde, vars lug, die diere en plante is daar nie lewe vir ons oor […]
