Perspektief is om verskillende redes baie belangrik. Een van die redes is, omdat dit ons help om ons plek te vind in die groter werklikheid waarvan ons deel is. Die perspektief wat dikwels (dalk meestal) ons as mense se kyk na die wêreld rondom ons oorheers, is dat die aarde die sentrum van die heelal […]
