Ekologie

Bestanddele 2 k gaar bruinlensies 1 fyngesnyde ui : gebraai ½ t tiemie (of ander kruie na smaak) ½ t kerriepoeier 1½ t sout peper ½ k vars broodkrummels of oats ½ k meel 1 eier 3 eetlepels tamatiesous 1 eetlepel  sojasous 1 eetlepel blatjang   Metode Meng goed. Die mengsel is te loperig om […]

Kuzipa Nalwamba My ontmoeting met Kuzipa Nalwamba het my bekend gestel aan die geskenk wat Afrika-spiritualiteit is vir teologie in die algemeen en vir ekoteologie in die besonder. Kuzipa Nalwamba is in Zambië gebore en ‘n geordende predikant van die United Church of Zambia (UCZ). Sy het ‘n doktorsgraad in ekoteologie behaal aan die Universiteit van Pretoria. […]

Bestanddele: 1 pak (500g) rooi lensies 3 lourierblare 2 huisies knoffel halwe teelepel gedroogte tiemie 1 groot ui 2 selderystingels 1 groot wortel 1 middelslag aartappel 1 middelslag tamatie 1 groenteblokkie 2 teelepels sout, of meer, na smaak swartpeper   Metode: Kook die lensies in  ‘n groot pot in 2l (8 koppies) water saam met […]

Leef Groen. Het jy ’n passie om groen te leef, maar jy weet nie hoe en waar om te begin en betrokke te raak nie? Die Groenspan kan jou help. Daar is wêreldwyd verskeie aksies aan die gang wat poog om van ons planeet ’n groener plek te maak. Al voel dit vir jou asof […]

Ons begin vier die Seisoen van Skepping. Dis alweer sulke tyd …Tyd om stil te raak oor die wonderlike skepping waarvan ons deel is. Kom vier saam met ons die Seisoen van Skepping vanaf 1 September tot 4 Oktober en staan opnuut in verwondering oor die Here se wonderwerke in die natuur. Kyk gerus na ons […]

Vier Internasionale Stap ‘n Slag-dag op 17 November: Die bekende ekoloog, Dave Pepler, het gesê die rede waarom mense in ons tyd so min vir die natuur omgee, is omdat kinders nie met die natuur te doen kry nie. Mense spandeer nie meer, soos in die ou dae, as gesinne saam tyd in die natuur […]

Wêrelddag vir die bekamping van verwoestyning en droogte. Verwoestyning, grondagteruitgang en droogte is van die dringendste omgewingsuitdagings van ons tyd, met tot 40% van alle landareas wêreldwyd wat reeds as verarm beskou word. Op Maandag 17 Junie 2024 is dit die Wêrelddag vir die bekamping van verwoestyning en droogte met die tema “United for Land. […]

GROEN geskenke vir Kersfees! Op die oomblik is die meeste van ons nog besig om te skarrel om betyds al ons Kersfeesgeskenke vir ons geliefdes aan te koop. Rudolph Scharneck van ons Groenspan het hierdie week wonderlike idees van hoe ons hierdie jaar GROEN GESKENKE kan maak.  Lees meer HIER.

Gesonde trooskos vir die winter – Tydens somer is ons vol energie en het ons moed om heerlik kos te maak en te eksperimenteer. As die winter kom, wil ons egter so vinnig moontlik warm kos kry om weer terug onder die komberse in te klim. Dit is gewoonlik tydens winter wat ons dan die […]

Sallie McFague: Die kosmos is God se liggaam. Ernst Conradie: Rus vir die hele aarde. Steve de Gruchy: Die Olyfagenda Steve de Gruchy:“Die rioolstelsel is die gewete van ‘n dorp of stad” (Victor Hugo in Les Miserables) Ilia Delio: Beide wetenskaplike en teoloog Susan Rakoczy: Die verband tussen ons Godstaal en klimaatsverandering Ons ontmoet én […]