Toe ek in die vroeë 1980’s in die bediening gekom het, was daar ‘n sterk fokus in die praktiese gemeenteteologie op die beeld van die “liggaam van Christus” (1 Kor 12/Ef 4) as model vir die organisering van die gemeente (kerk). Die model het sterk na vore getree as regstelling op die “herder-kudde”- beeld (Joh […]
