Familie is die mense met wie jy ‘n diep DNA-verbintenis het; dis die mense wat jou in nood sal bystaan, wat jou foute én goeie eienskappe ken en jou sal reghelp as hulle sien jy beur in die verkeerde rigting, want hulle is lief vir jou. Maar dan moet ‘n mens moeite met mekaar doen en […]
