“Jy moet vir my hoop gee”, sê RSG radiopersoonlikheid, Amoré Bekker aan dr Francois Durand van die Departement Dierkunde aan die Universiteit van Johannesburg. “Daar is nie … Daar is nie hoop nie”, antwoord dr Durand. Sy reguit antwoord het haar onkant en stomgeslaan. Sy pleit vir iets positiefs. Hy het nie so iets nie. […]
