Kairostyd is krisistyd. Dit is ‘n tyd vir die afkondiging van ‘n noodtoestand. Dit is ‘n tyd wat gelaai is met dringendheid. Dit is nie ‘n tyd vir praat nie, maar vir DOEN. Dit is beslissende tyd. Ons optrede in kairostye het ‘n intenser bepalende invloed op die toekoms as ander tye. Klimaatwetenskaplikes waarsku ons […]
