Dit is vir ons ‘n groot vreugde dat ons verhouding met ons susterskerk in Zimbabwe, die RCZ (Reformed Church in Zimbabwe) na al die jare nog so stewig staan. Kobus Odendaal, bestuurder van Getuienisaksie se Taakspan Afrika Ekumene, was in September weer op besoek aan die RCZ se Sinodesitting te Morgenster en was, soos altyd, […]
