Ons as menslike spesie het ons plek in die ekologiese huis waarin ons leef, verloor. Ons weet nie waar en hoe ons pas nie. Wanneer ons egter vir God vind, vind ons ons plek in die een web van die lewe hier op die aarde en in die groot heelal, want die vind van God […]
