Dit is ‘n drukkende, warm dag in Mosambiek se Angónia-distrik. Op ‘n droë stuk grond onder ‘n groot mangoboom vergader ‘n klompie vroue en kinders. Party het al ure se stap agter die rug. Hulle wag. Hulle weet: vandag kom die mobiele kliniek. Vir bykans drie dekades bring dié mobiele kliniek hoop en genesing na […]
