Wat word van jou as jy nie meer kan werk nie? Dit kan wees as gevolg van verpligte aftrede, siekte of ‘n ernstige ongeluk. As jy jou lewe in diens van die kerk gegee het, behoort daar ‘n pensioenfonds vir predikante te wees. En dis presies wat ds Pieter Botha, pioniersendeling van ons susterskerk in […]
