Beste vriende in Christus Indien u nog nie geregistreer het nie, word u vriendelik uitgenooi om deel te wees van die virtuele gesprek op Vrydag 5 Februarie 2021 van 10:00-12:00. Die geleentheid sal op die Zoom-platform plaasvind en is ‘n inisiatief van Getuienisaksie, Wes-Kaap en die Ruvuma Netwerk. Almal wat belangstel is welkom om deel […]
