David Botha Hiermee wens ons vir David Botha, emeritus VGK-predikant en Getuienisaksie se Eko-korrespondent van die afgelope jare, hartlik geluk met die CLF-Elise Tempelhoff-toekenning vir Omgewingsbewaring 2021. David het dit gekry ter erkenning van sy groot bydrae om teologiese gesprek oor natuurbewaring te stimuleer en ’n Christelike standpunt oor die ekologie te help ontwikkel […]
