All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

A human being is a part of the whole, called by us “Universe”, a part limited in time and space. He experiences himself, his thoughts and feelings as something separated from the rest – a kind of optical delusion of his consciousness. This delusion is a kind of prison for us, restricting us to our […]

Die afgelope naweek het daar ‘n baie belangrike konferensie by die VGK Midros, Middelburg in die Karoo plaasgevind waar die Ring van Graaff-Reinet byeengekom het. Ds Stephen Pedro, PSD van Gemeentebediening, het die eerste van ‘n reeks konferensies gefasiliteer in opdrag van ‘n Sinodebesluit wat aan hom die mandaat gee om ringsgesprekke te inisieer oor […]

Foto: Die span van Imago Dei, die barmhartigheidsbediening van die NG Kerk Eros Gemeente, ondersteun GZB met die voorsiening van gesigsmaskers.   Duisende trekarbeiders het oor die Kersvakansie vanuit Suid-Afrika na hul geboorteland gereis en, sonder dat hulle dit besef het, het baie die nuwe Suid-Afrikaanse variant van die coronavirus huis toe geneem – ‘n […]

‘n Paar weke gelede het ‘n groot aantal seevoëls (trekduikers, of in Engels cape cormorants) op Robbeneiland hulle neste met kuikens verlaat, moontlik weens ‘n tekort aan voedsel. SANCCOB (https://sanccob.co.za/), ‘n nie-winsgewende organisasie wat ten doel het om seevoëls te beskerm, het hierdie kuikens gered en nou moet hulle gevoer en gerehabiliteer word totdat hulle […]

Daar is ‘n direkte verband tussen ons verstaan van wie Jesus Christus is en ons verstaan van ons plek in die ekologie en ons verhouding met die natuur. ‘n Belangrike moment het vir Petrus, Jakobus en Johannes aangebreek in hulle verstaan van wie Jesus was toe Hy hulle saam met Hom bergop gevat het (Matt. […]

Die reeks meditasies vir die Week van Gebed 2021 is vanjaar voorberei deur dr Eddie Orsmond van Wellington. (Klik HIER om dit af te laai.) Die reeks besin vanuit die Skrif oor gebed in ons “binneste kamer” – die wesenlike fasette van ‘n seënryke gebedslewe. Dit is goed as individuele gelowiges, gemeentes in die NG […]