All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Isibindi Initiatives (https://isibindi.org.za/) wat in vennootskap met Echo Youth (https://www.echoyouth.co.za/) hier in die Wes-Kaap werk, bied ‘n tuiste vir jongmense in nood en is tans besig om drie van vier skeepsvraghouers in woonbare eenhede te omskep. Hulle is nog onseker oor presies waarvoor hulle dit gaan gebruik. Die twee grootste behoeftes op die oomblik bied […]

Ons boerderymetodes van die verlede het die aarde se landbougrond ernstig beskadig. Ons ploeg-gewoontes, kunsmis-toediening en gifbespuiting het die grond se natuurlike lewe vernietig. Die boerderygemeenskap het dit self agtergekom en dinge begin anders doen. Hulle noem dit “regenerative agriculture”: boerderypraktyke wat in diens staan van die wedergeboorte van alle landbougrond. Die klem skuif na […]

‘n Paar Sondae gelede het ‘n prominente gereformeerde teoloog oor die radio gesê: “God gebruik nie COVID-19 om ons te straf nie. God is aan ons (die mense) se kant. God veg saam met ons teen die COVID-19-virus.” Hierdie opmerking was bedoel om aan te toon dat Gereformeerde gelowiges nie glo dat COVID-19 God se straf […]

    Daar is ‘n mensgemaakte helikoptertjie op Mars met die naam “Ingenuity”. Ons vertaal dié Engelse woord met “vernuftigheid” of “vindingrykheid”. En ons maak reeds planne om Mars (‘n onbewoonbare plek vir mense) in te rig sodat mense daar kan gaan woon. Ruimtenavorsing en -tegnologie getuig inderdaad daarvan dat die mens in staat is […]

Volgende week vind die jaarlikse Aardedag plaas op Donderdag 22 April. Aardedag is ‘n beweging wat al vir meer as 50 jaar bestaan; die eerste Aardedag is al in 1970 gevier. Aardedag se missie is om diversiteit, opvoeding en ‘n wêreldwye omgewingsbeweging te aktiveer. Tans is dit die grootste omgewingsbeweging wat met meer as 75,000 […]

David Botha   Hiermee wens ons vir David Botha, emeritus VGK-predikant en Getuienisaksie se Eko-korrespondent van die afgelope jare, hartlik geluk met die CLF-Elise Tempelhoff-toekenning vir Omgewingsbewaring 2021. David het dit gekry ter erkenning van sy groot bydrae om teologiese gesprek oor natuurbewaring te stimuleer en ’n Christelike standpunt oor die ekologie te help ontwikkel […]

Die afgelope Maartmaand was ‘n baie bedrywige tyd vir PSD Stephen Pedro, bestuurder van Gemeentegetuienis. Hy het ‘n hele paar geloofsonderskeidende prossesses met gemeentes gefasiliteer wat werkswinkels en verkenningsgesprekke ingesluit het. Tydens hierdie gesprekke is gefokus op die missionale roeping en taak van die gemeentes, asook op hul vakante leraarsposte, en nog vele meer. Die […]

Hoe ons oor die skepping en Jesus Christus dink, het verrykende gevolge vir ons verstaan en viering van Paasfees en vir ons hantering van die skepping. Dit baat ons, op meer as een manier, om te luister na hulle wat in die geskiedenis anders hieroor gedink het as die hoofstroom in die kerk. Christus se […]