Ekumeniese Vennootskappe in Afrika

Daar was verlede week ’n indringende gesprek oor evangelisasie by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington – iets wat vir Christene ‘n belangrike deel van ons daaglikse lewe behoort te wees. Die Simcha Bediening aan Jode is ’n jarelange evangelisasiebediening wat na individuele Jode in Kaapstad en omgewing uitreik. Simcha is betrokke by […]

V.l.n.r.: Daniël de Wet, Hannes Theron, prof. Nathan Chiroma (Pan-African Christian University Nairobi, Kenia en ondervoorsitter van NetACT), prof. Sunday Agang (ECWA Theological Seminary, Jos, Nigerië en voorsitter van NetACT) en Nico Mostert   Daniël de Wet, die VGK Streeksinode Kaapland en NG Kerk Wes-Kaapland se taakspanbestuurder van Ekumeniese Vennootskappe in Afrika, Nico Mostert, Vrystaat […]

Die VGK finalejaar-teologiestudente met taakspanbestuurders Wat doen jy as jy as predikant in ‘n gemeente instap en binne enkele maande oorweldig begin voel deur al die uitdagings van jou gemeente en breër gemeenskap? Jy wens dalk daar was iemand wat jou kan leiding gee, bystaan en raad gee. Van sinodale kant af word daar gepoog […]