Die kerkgebou met lidmate op ‘n Sondagoggend op Nkhoma. “As ‘n Nkhoma-sendingkind weet ek uit ondervinding dat sendelinge die wonderlikste en kosbaarste stories en getuienisse het wat asseblief tog nie verlore moet gaan nie!” So sê Lizelle Smit, senior argivaris by die NG Kerkargief op Stellenbosch. “Ek dink nou sommer self aan lekker stories […]
