Ekumeniese Vennootskappe in Afrika

V.l.n.r.: Ds Conroy Terblanche (VGK Concordia), ds Cosmas Pamaso (moderator, CCAP Harare Sinode), dr Daniël de Wet (Ekumeniese Vennootskappe in Afrika) en ds Kingstar Chipata (algemene sekretaris) CCAP Harare Sinode   Op Woensdag 18 Mei het Daniël de Wet, taakspanbestuurder van Ekumeniese Vennootskappe in Afrika en Conroy Terblanche, predikant van die VGK Concordia en ook […]

Die IRM-leraars wat die Veritas-opleiding gedoen het Vanaf 18 tot 22 April het Riaan Terblanche (opleidingsorganiseerder van Veritas College in Mosambiek) saam met dr. Davidson Chifungo (opleidingsorganiseerder van Veritas College in Malawi) 44 leraars van ons susterskerk, die Igreja Reformada em Moçambique (IRM), Mphatso Sinode in Vila Ulónguè, Noordwes-Mosambiek opgelei. Getuienisaksie het hierdie opleidingsgeleentheid geborg. […]

V.l.n.r.: Daniël de Wet, mev. Ngubane (kerkraadsvoorsitter en maatskaplike hulpwerker), Nonhlanhla Gumbi (onderwyseres), Xolani Sibiya (prediker en opsigter), Thandazile Ngubane, ds B. T. Sithole en Ryno Els   Op Woensdag 23 Maart het Daniël de Wet, taakspanbestuurder van Ekumeniese Vennootskappe in Afrika, Ryno Els en Janneke Marais van die NG Toringkerk in die Paarl, na […]