Die 32ste RCZ Sinodesitting “Ek is baie hartlik ontvang deur die algemene sekretaris van ons susterskerk in Zimbabwe, die Reformed Church in Zimbabwe (RCZ),” vertel Daniël de Wet, taakspanbestuurder van Getuienisaksie se Ekumeniese Vennootskappe in Afrika. “Dit was vir my ‘n groot vreugde om te kon deel wees van die sinodesitting.” Daniël het vanaf 24 […]
