Die boek oor die lewe van Ednes Kagundu word hier oorhandig in die kerkgebou op Nkhoma aan die algemene sekretaris van die CCAP Nkhoma Sinode, ds. Vasco Kachipapa en sy vrou, Madalitso. _________________________ AnnaMarie de Klerk, wat haar lewe aan sendingwerk in Malawi gewy het, se tweede boek, EDNES KAGUNDU – Extending hope to women, […]
