Gert Moelich Gert Moelich, wat vir ‘n paar jaar finansiële raadgewer van ons susterskerk in Malawi, die CCAP Nkhoma Sinode, was, is op Dinsdag 22 Augustus rustig in sy slaap oorlede. Gert en sy vrou, Marlene, was vanaf 1998 tot 2002 op Nkhoma Sendingstasie woonagtig. Dr Hennie van Deventer wat in daardie tyd verbonde […]
