Daar heers groot opwinding in Msinga tydens die onlangse Wes-Kaapse uitreik. “Die rooi, sanderige grond van Msinga voel op ‘n manier soos heilige grond; ‘n mens wil jou skoene uittrek om elke tree in gehoorsaamheid aan die Here en in God se teenwoordigheid te loop.” Ds Karlie Liebenberg Bredasdorpgemeente _____________________________________ In 1961 begin evangelis […]
