“Vir baie jare is sendelinge na Afrika en die res van die Majority World (sien foto hieronder) gestuur, maar ‘n merkwaardige verskuiwing het oor die afgelope dekades plaasgevind: Afrika is nie meer die sogenaamde ‘sendingveld’ nie, maar het nou die ‘sturende kontinent’ geword. Afrika het van harvest field to harvest force ontwikkel; ‘n kontinent wat […]
