All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Lees gerus die jongste nuusbrief van Carel en Annetjie le Roux oor die sendingwerk wat hulle in Madagaskar ondersteun. Hierin vertel hulle meer van: Die jongste nuus oor pastoor Jonoro ‘n Beplande besoek aan Madagaskar. Vergadering met Africa Inland Mission (AIM), Gordonsbaai-gemeente Lees gerus die volledige nuusbrief en sien die jongste foto’s HIER

‘n Hartlike welkom aan Daniël de Wet wat op Woensdag 1 September die PSD-pos by Kobus Odendaal van Getuienisaksie begin oorneem het. Kobus sal nog in September saam met Daniël die pos help bestuur om die oorgang so glad moontlik te laat verloop. In hierdie pos sal Daniël verantwoordelik wees vir die begeleiding van gemeentes […]

As predikant het ek die groot voorreg om deel te kan wees van taakspanne wat die kerk laat help dink oor die samelewing en toekoms. Volgens my is een van die belangrikste taakspanne, die Groenspan. Ek het die groot voorreg om deel te kan wees van hierdie taakspan, maar om ook saam te dink oor […]

V.l.n.r.: Agter: Kobus Odendaal, Alwyn Francis, Deon Theron, George Pio. Voor: Margo Odendaal, ds. Juma en Christine Chanza   Kobus Odendaal, diensgroepbestuurder van Getuienisaksie, was vanaf Woensdag 18 tot Vrydag 20 Augustus na Zimbabwe. In hierdie tyd het hy die jaarlikse raadsvergadering van CAVA NBI bygewoon en ook ’n ontmoeting met die algemene skretaris van […]

Julie is tradisioneel die maand van aktivisme teen enkelgebruik-plastiek. Soos ons almal weet, is daar ‘n oorvloed van produkte wat in plastiek verpak word. Dis byna onmoontlik om dit geheel en al te vermy. Tog is dit wel moontlik om jou plastiekverbruik drasties te verminder. Die eenvoudigste en mees effektiewe manier om baie plastiek te […]