All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

V.l.n.r.: Daniël de Wet, Hannes Theron, prof. Nathan Chiroma (Pan-African Christian University Nairobi, Kenia en ondervoorsitter van NetACT), prof. Sunday Agang (ECWA Theological Seminary, Jos, Nigerië en voorsitter van NetACT) en Nico Mostert   Daniël de Wet, die VGK Streeksinode Kaapland en NG Kerk Wes-Kaapland se taakspanbestuurder van Ekumeniese Vennootskappe in Afrika, Nico Mostert, Vrystaat […]

Stephen Pedro in die middel voor (met die ligblou hemp) en prop. Zolani None skuins agter hom (met die liggrys T-hemp) saam met die VGK Victoria-Wes se kerkraadslede wat die werkwinkel bygewoon het.   Die afgelope naweek het ons Predikant in Sinodale Diens (PSD) en taakspanbestuurder van Gemeentegetuienis, Stephen Pedro, die begeleidingsproses van geloofsonderskeiding met […]

Die VGK finalejaar-teologiestudente met taakspanbestuurders Wat doen jy as jy as predikant in ‘n gemeente instap en binne enkele maande oorweldig begin voel deur al die uitdagings van jou gemeente en breër gemeenskap? Jy wens dalk daar was iemand wat jou kan leiding gee, bystaan en raad gee. Van sinodale kant af word daar gepoog […]

V.l.n.r.: dr Braam Hanekom (Publieke Getuienis), ds Godfrey Baartman (HUB), ds Lucas Plaatjie (senior administratiewe beampte), dr Daniël de Wet (Ekumeniese Vennootskappe in Afrika), me Carin Brink (Arbeidsbediening) en ds Stephen Pedro (Gemeentegetuienis)   “Die afgelope week het twee belangrike vergaderinge, waarvan Getuienisaksie deel was, plaasgevind”, sê ds Stephen Pedro, bestuurder van Getuienisaksie. Die taakspanbestuurders […]

Openbaring en Ekologie ‘n Sekere soort lees en interpretasie van die apokaliptiese gedeeltes in die Bybel veroorsaak dat baie Christene onaangeraak is deur die ekologiese krisisse van ons dag en ook min motivering of energie het om enigiets daaraan te doen. Vanaf 200 jaar voor Christus tot ongeveer 150 jaar na Christus het daar ‘n […]