Danie Murray het so pas in die pad geval vir sy September 2023-besoek aan ons susterskerk in Mosambiek, die IRM. Lees meer oor sy besoek HIER
Danie Murray het so pas in die pad geval vir sy September 2023-besoek aan ons susterskerk in Mosambiek, die IRM. Lees meer oor sy besoek HIER
Dr Willie Zeze, bestuurder van die Nkhoma Museum, vertel aan die groep meer oor die geskiedenis van die sendelinge. Die verlede het ‘n kragtige manier om ons hede in te kleur en ons toekoms te vorm. Hierdie waarheid het diep deurgedring in die hart van dr Leon Foot, skriba van die NG Kerk Sinode […]
Aan huis van die CCAP se algemene sekretaris, ds Vasco Kachipapa en sy vrou, Madalitso. V.l.n.r. agter: Daniël de Wet, Marinus Theron, Jan Lubbe, Nico Mostert, Leon Foot en Juppie Steurer. Voor: Pieter van der Walt, mev. Kachipapa en haar man, Vasco Kachipapa en Marnus Havenga. In die skadu van uitgestrekte Afrika-landskappe het ‘n […]
Kuzipa Nalwamba My ontmoeting met Kuzipa Nalwamba het my bekend gestel aan die geskenk wat Afrika-spiritualiteit is vir teologie in die algemeen en vir ekoteologie in die besonder. Kuzipa Nalwamba is in Zambië gebore en ‘n geordende predikant van die United Church of Zambia (UCZ). Sy het ‘n doktorsgraad in ekoteologie behaal aan die Universiteit van Pretoria. […]
Ds Potwana na haar bevestiging as predikant van die VGK Overberg. Op Saterdag 26 Augustus was dit ‘n groot geleentheid vir die VGK Overberg toe proponent Phakama BJ Potwana as hul nuwe predikant bevestig is. Ter agtergrond Dr Daniël de Wet, PSD Getuienisaksie, was daar teenwoordig en vertel: “Van Getuienisaksie se kant het […]
Ons aanbid saam met die RCZ Northmead-gemeente in Lusaka, Zambië Vanaf 29 Julie tot 4 Augustus was Daniël de Wet, (PSD Getuienisaksie Afrika Ekumene) en Nico Mostert (PSD Vennote in Getuienis NG Kerk Vrystaat) tesame met enkele van hul sinodale leiers op besoek aan ons susterskerke in Zambië, Malawi en Mosambiek. Wat hierdie besoek […]
Gert Moelich Gert Moelich, wat vir ‘n paar jaar finansiële raadgewer van ons susterskerk in Malawi, die CCAP Nkhoma Sinode, was, is op Dinsdag 22 Augustus rustig in sy slaap oorlede. Gert en sy vrou, Marlene, was vanaf 1998 tot 2002 op Nkhoma Sendingstasie woonagtig. Dr Hennie van Deventer wat in daardie tyd verbonde […]
Bestanddele: 1 pak (500g) rooi lensies 3 lourierblare 2 huisies knoffel halwe teelepel gedroogte tiemie 1 groot ui 2 selderystingels 1 groot wortel 1 middelslag aartappel 1 middelslag tamatie 1 groenteblokkie 2 teelepels sout, of meer, na smaak swartpeper Metode: Kook die lensies in ‘n groot pot in 2l (8 koppies) water saam met […]
Die RFF-konferensiegangers van 2022 in Johannesburg verlede jaar. Vanaf 29 Julie tot 4 Augustus was Daniël de Wet, (PSD Getuienisaksie Afrika Ekumene) en Nico Mostert (PSD Vennote in Getuienis NG Kerk Vrystaat) op besoek aan ons susterskerke in Zambië, Malawi en Mosambiek. Wat hierdie besoek egter so besonders gemaak het, was dat hulle vergesel […]
Die vier manne wat saam met Danie Murray die span gevorm het. V.l.n.r.: Ds Januario Caia, ds Samuel Pedro, Dirk Theron en ds Giepie van der Merwe. In Julie vanjaar was Danie Murray van die Handevat-bediening NG Kerk Proteahoogte en Giepie van der Merwe en Dirk Theron van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Annlin op besoek […]