All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

2024 (April) 2023 (December) 2023 (September) 2023 (April) 2023 (January) 2022 (April – June) 2021 (September) 2021 (July) 2021 (June) 2021 (March) 2020 (December) 2020 (September) 2020 (June) 2019 2018

  Geskryf deur ds Petri Coetzee NG Gemeente Albertinia   “Waarom moet ons tog so baie geld spandeer om renosters en skoenlappers wat kan uitsterf te bewaar?” Die antwoord wat jy dikwels op hierdie vraag kry, is as volg: “Omdat jy andersins die renoster of skoenlapper oor 20 jaar net in dieretuine sal vind en […]

Studente na ‘n gradeplegtigheid by Hefsiba se hoofingang.   Kruger du Preez, tans gasdosent by Hefsiba Christelike Instituut vir Hoër Onderwys by Vila Ulónguè in Noordwes-Mosambiek, vertel: “Dit was op 6 Augustus dat ek die benoude boodskap van dr Manassse, die direkteur van Hefsiba, ontvang het wat my baie ontsteld vertel het van vyf Hefsiba-personeellede […]

Ds Aidan Windvogel (met die toga) nadat hy as predikant georden is.   Op Saterdag  26 Augustus was dit ‘n groot geleentheid vir die VGK Die Goeie Hoop Rocklands-gemeente in Mitchell’s Plain toe proponent Aidan Windvogel as hul nuwe predikant bevestig is. Die die bevestigingsrede is gedoen deur sy mentor, ds RE Cloete en die […]

Bestanddele 2 k gaar bruinlensies 1 fyngesnyde ui : gebraai ½ t tiemie (of ander kruie na smaak) ½ t kerriepoeier 1½ t sout peper ½ k vars broodkrummels of oats ½ k meel 1 eier 3 eetlepels tamatiesous 1 eetlepel  sojasous 1 eetlepel blatjang   Metode Meng goed. Die mengsel is te loperig om […]