All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Die vuur trek dreigend oor Ontongskop. Ds David Botha Eko-korrespondent   Ons nuwe jaar, 2024, het met die volgende nuus begin: “Op rekord sedert 1850 was die jaar 2023 die warmste op aarde nog.” Die tweede helfte van 2023 het omtrent al wat rekord is laat spat. Lees wat die BBC News onder andere hieroor […]

Op besoek aan die Liazi-gemeente verlede jaar.   Dalk koester jy al lankal die begeerte om saam met ds Danie Murray van die Handevat-bediening (NG Kerk Proteahoogte) Mosambiek te gaan besoek; om saam met ons mede-gelowiges daar in ‘n grasdakkerkie te aanbid; om saam met Danie te ervaar hoe die Lig van Christus in iemand […]

Ds João Herbath Kachemue (heel links) algemene sekretaris van die Thumbine Sinode en ‘n groepie predikante tydens die opleiding.   Vanaf 20 tot 24 November is daar twintig leraars van ons susterskerk in Mosambiek, die Igreja Reformada em Moçambique (IRM) se Thumbine Sinode, op Milange (geleë in die Zambesia Provinsie Mosambiek) deur Veritas College-opleiding bemagtig. […]

Dr Daniël de Wet stel AnnaMarie de Klerk se boek, Extending hope to women, bekend.   Dit was vir Getuienisaksie se Taakspan Afrika Ekumene op Woensdagoggend 8 November weer ‘n groot voorreg om die jaarlikse waarderingstee vir oud-sendelinge te kon aanbied; ‘n hoogtepunt op ons jaarkalender. Ons het enorme waardering vir die Koninkrykswerk wat deur […]

Ds Poppie Harmses is op Grootfontein, Namibië gebore en het in Tsumeb grootgeword. Daarna het sy op Grootfontein skoolgegaan, maar as gevolg van probleme is sy weer terug na Tsumeb en het skool na standerd vyf verlaat en op ‘n mielieplaas gaan werk. Daarna het sy as huiswerker by verskeie mense gaan werk, en daarna […]