Dis altyd goed om te hoor as gemeentes entoesiasties raak oor die werk van die Here buite hul eie grense. So was dit dan vanjaar ook weer die geval met die NG Kerk Kogelberg-gemeente in Kleinmond. Hulle het hul jaarlikse Getuienisfees vanaf 10 tot 12 September gevier met die tema, “Gaan dan … Kom, laat […]
