Dit is moeilik om aanmekaar slegte nuus aan te dra. Vra maar vir Jeremia. Vra ook maar vir die wetenskaplikes wat die klimaat bestudeer en wat jaar na jaar vir die mensdom moet vertel hoe hul voorspellings besig is om waar te word – ontstellend vinnig waar te word! Een van die onderwerpe wat die […]
