Ds Poppie Harmses is op Grootfontein, Namibië gebore en het in Tsumeb grootgeword. Daarna het sy op Grootfontein skoolgegaan, maar as gevolg van probleme is sy weer terug na Tsumeb en het skool na standerd vyf verlaat en op ‘n mielieplaas gaan werk. Daarna het sy as huiswerker by verskeie mense gaan werk, en daarna […]
